Jou nuwe gunsteling kletsgroep vir jag, skiet en buitelewe in Suid Afrika en ja... in AFRIKAANS! Ons gesels met verskillende manne in die industrie oor hulle ervarings en deel sommer lekker jagstories, terwyl ons probeer om goeie insig en waarde toe te voeg tot jou volgende jag naweek.
In Episode 1 klets ons bietjie met Ruan Schoeman van @aimsmallmisssmall264 oor Springbok Jag. Ruan deel sy tips & tricks, en hoe belangrik 'n rangefinder is op 'n vêr-skiet jag.
Ruan se setup:
6mm Dasher
Eagle Barrels Custom Built
AIM Engineering Delta Chassis
20 MOA Picatinny Rail with AKRA Legacy 5-30x56 FFP MRAD Optic
SIG Sauer KILO3000BDX
AIM SMALL MISS SMALL Bipod
Ruan se 'Must-Have' Lys:
Bipod
Rangefinder
Rearbag
'Nice-To-Have' Lys:
Carbon Tripod with ARCA Adaptor
Skakel in en ‘subscribe’ om niks nuus te mis nie!
टिप्पणियां