
Bosklets Ep 4 - Jakkals Klop
Share
Ons klets saam Abrie Nel oor ongediertebeheer - spesifiek Jakkals Jag. Die jong plaasjapie van Wesselsbron in die Vrystaat help ons om te verstaan hoekom ons die “katvoet” probleemdiere jag en hoe presies om dit te doen.
Abrie het ‘n beroep van ongediertebeheer gemaak en vertel ons bietjie van al die plaas-dinge. Sy klientebasis bestaan meestal uit wilds- en skaapboere.
Abrie se Kit:
- Safari Hunt dubbel skietstoel
- Rico RH50 Thermal optic
- .243 kalieber / 6mm
- Jag bakkie met kamovlering
- Foxpro X24 Game Caller
Probleemdiere is slim, het goeie gehoor, ken die gebied beter as jy en sal al hul skelmstreke op jou uithaal. So die kriks van die saak is: Moenie te vinnig tou opgooi nie. (Gary Laubscher, Landbou.com, 2005)
Is jy ‘n wilds- of skaapboer wat sukkel met probleemdiere?
Kontak Abrie gerus.
Hunters Highway Africa
084 627 0370
Email: abrienel22@outlook.com
Instagram: @legacy_abrie
Instagram: @hunters_highway_africa
Facebook: Abrie Nel
Skakel in op ons kanaal om Die Bosklets Podcast Episodes te volg. #HierRaakDingeWild