
Bosklets Ep 6 - Die Loer vir jou Eerste Roer
Share
Kom ons klets TELESKOPE! Hoe? Wat? En Waar? Ruan Schoeman van @aimsmallmisssmall264 deel sy opinie oor die perfekte teleskoop vir beginners.
Of jy nou jag of kompetisie skiet en nog wonder oor SFP of FFP—ons het die wenke wat dalk jou besluit sommer baie makliker gaan maak!
SFP Voordeel:
- Eenvoudig
- Perfek vir naby skiet bv. vir Bosveld Jag
- Kruishaar bly konstant dieselfde grootte
FFP Voordeel:
- Perfek vir Kompetisie Skiet
- Die kruishaar vergroot saam jou teleskoopvergroting
- Die kruishaar gee jou meer inligting
Ons klets oor een van Adriaan se gunsteling teleskope; Die GENESIS 3-21x50 FFP MRAD // HUNTER.
Wat is LEKKER van die teleskoop:
- Capped Windage Turret (opsie om te verander sou jy wou)
- 3-21 Vergroting
- Nie te groot of swaar nie - Die kruishaar is nie TE besig nie
- Perfekte All-Rounder (Jag of Kompetisie Skiet)
Het jy vrae? Kontak ons gerus:
Adriaan van der Spuy
info@akraoptics.com
076 821 6239
www.akraoptics.com
Ruan Schoeman
ruans153@gmail.com
082 418 8908
Insta: @aimsmall_misssmall
FB: AIM small MISS small
Youtube: @aimsmallmisssmall264
www.aimsmallmisssmall.co.za