
Bosklets In Praktyk - Skootplasing
Share
5 manne. 5 bokke. 1 missie - laat die skoot tel. Dis nie 'n game nie - dis jag, pêl. In die episode vat ons die manne uit, waar ons die "bos" en "veld" laat lewe kry. Jy dink dis maklik? Probeer skiet met wind wat draai, 'n bok wat skrik, en jou hart wat klop soos 'n drom by Oppikoppi.
In dié episode:
🔥 Die manne kies elkeen ‘n bok – van Vlakvark tot Blouwildebees
🔥 Ons praat oor etiese skote en hoe maklik dinge skeef kan loop
🔥 Ons wys hoe belangrik dit is om kalm, voorbereid en geduldig te bly
Of jy nou al honderd bokke platgetrek het, of nog sukkel om jou geweer reg vas te hou – hierdie episode is vir jou.
Kyk, lag en kom klets saam!
👉 https://youtu.be/5mteyWZYYek
Aim Small Miss Small op Youtube: / @aimsmallmisssmall264
www.akraoptics.com