In Episode 17 klets ons oor gear, gewere en goeie gewoontes. Wat vat jy saam? Wat het oor die jare verander? En wanneer laas het jy actually seker gemaak alles werk soos dit moet?
Want daar’s min dinge wat ’n jag vinniger kan omkrap as gear wat jou in die steek laat wanneer jy dit die nodigste het.