Newsroom

Bosklets Ep 6 - Die Loer vir jou Eerste Roer
Kom ons klets TELESKOPE! Hoe? Wat? En Waar? Ruan Schoeman van @aimsmallmisssmall264 deel sy opinie oor die perfekte teleskoop vir beginners.

Bosklets Ep 5 - Wille Gevaarsone
Ons klets weer met die Vrystaatse klong, Abrie Nel, en dip ons tone in wat dit vat om gevaarlike wild te jag.

Bosklets Ep 4 - Jakkals Klop
Ons klets saam Abrie Nel oor ongediertebeheer - spesifiek Jakkals Jag. Die jong plaasjapie van Wesselsbron in die Vrystaat help ons om te verstaan hoekom ons die “katvoet” probleemdiere jag...

Bosklets Ep 3 - Skiet vir Goud!
In ons nuutste Bosklets Episode klets ons saam Pieter Neethling van @VENATICSGEAR oor alles wat met kompetisie-skiet te doen het. Pieter deel wat jy kan verwag wanneer jy ‘n kompetisie...

Bosklets Ep 2 - Jou Eerste Roer?
Ons klets oor kaliber-keuse vir jou eerste geweer, asook die lisensie-proses in Suid Afrika.

Subscribe to our emails
Be the first to know about new collections and exclusive offers.